Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  rot     rotte  

     Betekenisse

'n Knaagdier, soortgelyk aan 'n muis maar groter, wat wêreldwyd 'n algemene pes is.
 
Wikipedia het 'n artikel oor:
Wikipedia


Engels (en)

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I rot
he, she, it rots
Verlede Tyd rotted
Verlede Deelwoord rotten
Teenwoordige Deelwoord rotting
Verdere vervoegings: rot (vervoeging)

     Betekenisse

Verrot.