Verskeie knaagdiere.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  knaagdier     knaagdiere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  knaagdiertjie     knaagdiertjies  

  Woordafbreking

knaag•dier

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Diere van die orde   Rodentia met twee skerp voortande aan elke kakebeen.

     Voorbeeldsinne

Knaagdiere is besonder suksesvol en veertig persent van alle soogdiere is knaagdiere.

     Vertalings

  Vertalings:    knaagdier
Engels: rodent(en)
Nederlands: knaagdier(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor knaagdier.