Soogdiere.
Enkelvoud Meervoud
  soogdier    soogdiere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soogdiertjie     soogdiertjies  
Van Nederlandse zoogdier, samestelling van soog (werkwoord) en dier.
soog•dier
Diere van die klas Mammalia, almal warmbloedige werweldiere wat hulle kleintjies met melk voed.
'n Mens is 'n soogdier, so is perde, beeste, katte, honde en selfs walvisse.

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor soogdier.