Beeste ('n koei en haar kalf).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bees     beeste  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. (soogdiere)   Bos taurus 'n Groot gedomestikeerde, gras-etende hoefdier. In algemene taalgebruik sluit beeste ook koeie, bulle, osse, verse en kalwers in.
2. (figuurlik) 'n Onbeskofte mens.

     Voorbeeldsinne

1. Beeste word gewoonlik as vee aangehou vir hulle vleis, as suiweldiere vir melk en ander suiwelprodukte, en as werkdiere vir die sleep van karre, ploeë en dies meer.
2. Jy is 'n regte ou bees.

     Hiperonieme

os, tollie

     Hiponieme

koei, kalf, os, bul, vers

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cow(en), ox(en)
Nederlands: rund(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bees.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bee bees

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bye. Meervoud van by; meer as een by.