'n Koei met haar kalf.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kalf     kalwers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kalfie     kalfies  

  Woordafbreking

kalf

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(landbou), (biologie) 'n Jong dier van 'n soogdier, soos 'n bees of walvis.

     Voorbeeldsinne

Die blouwildebees se draagtyd is 8,5 maande, waarna 'n enkele kalf gebore word.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calf(en)
Nederlands: kalf(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  dit  kalf 
Verlede Tyd  dit   het gekalf        

  Werkwoord

(landbou) Die lewe skenk aan 'n kalf.

     Voorbeeldsinne

Walvisse kom paar en kalf in die baai by Yzerfontein.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calf(en)
Nederlands: kalven(nl)