Nederlandse walvisjagters naby Spitsbergen (Abraham Storck, 1690)


Enkelvoud Meervoud
  walvis     walvisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  walvissie     walvissies  
Sedert 1163 bekend in Oudnederlands as: waluisc (walvisk). Die eerste deel "wal" beteken self 'walvis' en gaan terug op pgm: *hwala. Buite Germaans is die verwantskap onduidelik. Dit is moontlik 'n substraatwoord.[1]
Hulp:IPA: [val.fəs]
    
(lêer)
wal•vis
(soogdiere) Soogdier van die orde Cetacea wat in die see leef.
Walvisse is deur die eeue vir hulle vleis en as bron van olie gejag.
  Vertalings:    walvis
Engels: whale(en)
Esperanto: baleno(eo)
Frans: baleine(fr) v
Nederlands: walvis(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor walvis.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord walvis walvissen
IPA:
Nederlands: ['ʋɑɫˌvɪs],
(lêer)
,
  1. (soogdiere) Walvis
«Baardwalvissen zijn tandloze walvissen met twee rijen baleinplaten .»
Baardwalvisse is tandlose walvisse met twee rye horingplate .
Manlik. Telbaar.
Tandwalvis
Baardwalvis
Walvisvangst