Beeste ('n koei en haar kalf).
Enkelvoud Meervoud
  bees     beeste  
bee•ste
1. (soogdiere) Meervoud van bees; meer as een bees.
Beeste word gewoonlik as vee aangehou vir hulle vleis, as suiweldiere vir melk en ander suiwelprodukte, en as werkdiere vir die sleep van karre, ploeë en dies meer.
osse, tollies
koeie, kalwers, bulle
  Vertalings:   
Engels: cows(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beeste.