Twee osse.

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

os•se
Enkelvoud Meervoud
  os     osse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ossie     ossies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Meervoud van os; meer as een os.

     Voorbeeldsinne

Die os is een van die oudste trekdiere wat deur mense gebruik word. Osse is reeds in die 6de eeu v.C. in Middel-Europa vir landbou ingespan.

     Vertalings

  Vertalings:    osse
Engels: oxen(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor osse.