'n Kat.
Enkelvoud Meervoud
  kat     katte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  katjie     katjies  
IFA: [kɐt], meervoud: ['kɐtə]
Van verkleinwoord: ['kɐi̯ki]
kat
  1. 'n Huisdier wat wêreldwyd algemeen aangehou word as muisvanger of as troeteldier.
  2. Een van 'n aantal roofdierspesies wat naby aan die kat verwant is (Familie   Felidae).
Die kat jaag 'n muis.
Die kat rol in die wol.
leeu, rooikat, luiperd
«As die kat weg is, is die muis baas.»
Sonder goeie bestuur maak die onderskiktes nes hulle wil.
«Die kat uit die boom kyk.»
Wag en sien hoe sake verder ontwikkel voordat jy optree.
  Vertalings:    kat
Engels: cat(en)
Esperanto: kato(eo)
Nederlands: kat(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kat.