'n Rooikat

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rooikat     rooikatte  

  Woordafbreking

rooi•kat

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Caracal caracal 'n Katspesie wat lid is van die felis-groep en in Afrika en Asië voorkom.

     Voorbeeldsinne

Rooikatte is alleenlopende diere wat slegs vir paardoeleindes bymekaarkom in pare.

     Hiperonieme

kat

     Vertalings

  Vertalings:   1. Caracal caracal

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooikat.