Verskeie diere.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dier     diere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  diertjie     diertjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(biologie) 'n Organisme wat tot die biologiese koninkryk   Animalia hoort, met sintuie toegerus is, en ander dierlike of plantaardige organismes vir energie eet.

     Voorbeeldsinne

Die Afrikaanse woord dier sluit oor die algemeen mense uit – gewoonlik word soogdiere en ander gewerweldes bedoel; die biologiese definisie verwys na alle lede van die koninkryk Animalia – so uiteenlopend soos sponse, jellievisse, insekte en mense.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: animal(en)
Esperanto: animalo(eo), besto(eo)
Nederlands: dier(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dier.


Nederlands (nl)

Aanwysende
voornaamwoord
(nl)
Lidwoord naby veraf
de deze   die 
het  dit  dat  
Verboë vorme (*verouderd)
dezes* diens
dezer* dier*
dezen dien*

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdir]
    
(lêer)

  Aanwysende voornaamwoord

     Betekenisse

  1. (verouderd) Genitief enkelvoud vroulik van die: daardie se, daardie s'n, haar.
  2. (verouderd) Genitief meervoud van die: daardie se, daardie s'n, hulle.

     Voorbeeldsinne

1.: «Mr. X heeft in deze procedure een zus van klager en dier echtgenoot bijgestaan.(2005)[1]»
Mr. X het in hierdie prosedure 'n suster van die klaer en dié se eggenoot bygestaan.
2.: «Evenmin […] nam men bij de verzorging der weezen het belang dier vader- en moederloozen ter harte, […] (1870)[2]»

  Verwysings

  1. Juridische databank (nl)
  2. De Oude Tijd, Deel 3David van der Kellen (Jr.), A.C. Kruseman, 1870
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dier o dieren 
Verkleinwoord diertje diertjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(biologie) 'n Organisme wat behoort tot die   Animalia.