Voegwoord
dat
heg twee dele van 'n sin
lei 'n naamwoordelike of bywoordelike bysin in
Maak seker dat jy vroeg opdaag.
  Vertalings:    dat
Duits: dass(de)
Engels: that(en)
Frans: que(fr)
Nederlands: dat(nl)
Russies: что(ru) (sjto)


m v o mv
nominatief die die dat die
genitief des der des der
datief dien der dien dien
akkusatief dien die dat die
Die; nominatief en akkusatief van die onsydige bepaalde lidwoord enkelvoud


Hulp:IPA: [dɑt]
(lêer)
Voegwoord
dat
Dat
«Ik zie dat je er al bent.»
Ek sien dat jy reeds daar is.
«Zorg ervoor dat je vroeg opdaagt.»
Maak seker dat jy vroeg opdaag.
Onderskikkende voegwoord wat 'n voorwerpssin inlui. Hierdie sin kan 'n lydende voorwerp wees van die werkwoord in die hoofsin. Werkwoorde wat 'n versetselvoorwerp vereis, kry gewoonlik 'n konstruksie met 'n voornaamwoordelike bywoord soos ervoor wat as antesedent fungeer.
Aanwysende
voornaamwoord
(nl)
Lidwoord naby veraf
de deze   die 
het  dit  dat  
Verboë vorme (*verouderd)
dezes* diens
dezer* dier*
dezen dien*
Daardie
«Dat boek is van mij.»
Daardie boek is myne.
Aanwysende voornaamwoord onsydig enkelvoud.
Betreklike
voornaamwoord
(nl)
Ingesluite
antesedent
met sonder
de wie  die 
het  wat  dat  
*slegs vir persone
Wat
«Is dit het boek dat je bedoelt?»
Is hierdie die boek wat jy bedoel?
Betreklike voornaamwoord sonder ingesluite antesedent, onsydig enkelvoud