Enkelvoud Meervoud
  voornaamwoord     voornaamwoorde  
IPA: [ˈfuə̯rnɑːmvuə̯rt], meervoud: [fuə̯rnɑːmvuə̯rdə, fuə̯rnɑːmvuə̯rə]
فُوَرْنامْڤُوَرْدْ , meervoud: فُوَرْنامْڤُوَرْدِی
(taalkunde) Woord wat in die plek van 'n persoon of ding gebruik word sonder om dit te noem.
Voornaamwoorde word verder verdeel in persoonlike, onpersoonlike, besitlike, betreklike, vraende en onbepaalde voornaamwoorde.
Ek lees 'n boek.
Dit reën buite.
Die fiets is myne.
Die man wat daar loop.
Wie het dit gesê?
Iemand het dit gevat.
vnw.
pronomen
persoonlike voornaamwoord, besitlike voornaamwoord, onbepaalde voornaamwoord, aanwysende voornaamwoord, wederkerende voornaamwoord, bywoordelike voornaamwoord
  Vertalings:    voornaamwoord
Duits: Fürwort(de), Pronomen(de)
Engels: pronoun(en)
Nederlands: voornaamwoord(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voornaamwoord.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord voornaamwoord voornaamwoorden
IPA: [ˈv̊oːrnaːmʋoːrt], meervoud: [ˈv̊oːrnaːmʋoːrdən, ˈv̊oːrnaːmʋoːrdə]
Woord wat in die plek van 'n persoon of ding gebruik word sonder om dit te noem.
  Vertalings:    voornaamwoord
Duits: Fürwort(de), Pronomen(de)
Engels: pronoun(en)