Aanwysende
voornaamwoord
(nl)
Lidwoord naby veraf
de deze   die 
het  dit  dat  
Verboë vorme (*verouderd)
dezes* diens
dezer* dier*
dezen dien*
Hulp:IPA: ['dezə]
(lêer)
Hierdie
«Wat vind je van deze wijn?»
Wat vind jy van hierdie wyn?
Aanwysende voornaamwoord manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud, die sogenoemde "de-woorde"