Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ruk-en-rol      

  Uitspraak

IPA: [ˈrœkənˌroɫ]

  Met Arabiese letters

رِوكْ - اَِنْ - رَُولْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Dans uit die V.S.A. gekenmerk deur rukbewegings van die liggaam.

     Vertalings

  Vertalings:    ruk-en-rol
Duits: Rock 'n' Roll(de)
Engels: rock and roll(en), rock 'n' roll(en)
Esperanto: rok-muziko(eo)
Russies: рок-музыка(ru) (rok-moezika)