Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skrap 
Verlede Tyd  ek   het geskrap        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Krap uit; trek dood; met 'n pen uitkrap.
  2. Om te verwyder, uit te vee.

     Voorbeeldsinne

  1. Skrap eerder die woord en dui die korrekte spelling langs die kant aan.
  2. Die inskrywing voldoen nie aan die hoë standaarde wat ons stel nie, en sal verbeter of geskrap moet word.

     Vertalings

  Vertalings:   Krap uit
Engels: cross out(en)
Nederlands: schrappen(nl)
  Vertalings:   Verwyder
Engels: delete(en), remove(en), erase(en)