Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  slyk      

     Betekenisse

Slymerige grond; vuil afsaksel van modderwater; rioolflodder.

     Voorbeeldsinne

Op 22 Februarie 1994 het 'n wal van die slikdam by die Harmonygoudmyn meegegee en die voorstad Merriespruit deur 'n golf dik slyk oorspoel.

     Spreekwoorde

Iemand deur die slyk haal (sy goeie naam besmeer).
Iemand uit die slyk opraap (ophef).
In slyk wentel (verdorwe lewe lei).

     Vertalings

  Vertalings:    slyk
Engels: dirt(en), mud(en)
Nederlands: slijk(nl)