'n Snoepwinkel in België.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  snoepie     snoepies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Winkel wat lekkergoed, koeldrank en ander lekkernye of voedselitems verkoop, soos sjokolade, roomys, skyfies, worsbroodjies, pasteie, ens.

     Voorbeeldsinne

Die hoofdoel van die snoepie is om 'n diens aan leerders en ouers te bied, maar kan ook help om skoolfondse aan te vul.

     Vertalings

  Vertalings:    snoepie
Engels: tuck shop(en), sweet shop(en), candy store(en)
Nederlands: snoepwinkel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor snoepie.