steen des aanstoots

Afrikaans (af)

  Etimologie

Uit Bybelse Nederlands van Jesaja 8:14: 'n klip waar 'n mens teen stamp. Steen is klip in moderne Afrikaans, des aantoots 'n genitief manlik vir 'van die aanstoot'.[1]

  Idioom

     Betekenisse

Iemand of iets wat ergernis veroorsaak.

     Voorbeeldsinne

  • Die park het lêplek en toilet vir rondlopers geword, 'n *steen des aanstoots* vir inwoners en besoekers

  Verwysings