Enkelvoud Meervoud
  strand     strande  
    
(lêer)
'n Oop landstrook langs die kuslyn wat gewoonlik met sand of gruis bedek is.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  strand 
Verlede Tyd  ek   het gestrand        
  1. Op die strand of die kus teregkom
  2. Misluk