Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  syebok     syebokke  

  Uitspraak

IFA: [səɪ.jə.bo̞k]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'N ander naam vir die langhaar angorabok.

  Verwysings

Johan Hendrik Caspar Kern. Woordelys van die Transvaalse Moedertaal (Nederlands: Woordenlijst van het Transvaalsch Taaleigen). 1890.