Enkelvoud Meervoud
  teorie     teorieë  
teo•rie
'n Stelsel van denkbeelde, logiese verduidelikings en veralgemenende denke wat bekende feite verklaar en onbekende waarnemings voorspel.
  Vertalings:   
Engels: theory(en)
Nederlands: theorie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor teorie.