translitereer
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | translitereer |
Verlede Tyd | ek | het getranslitereer |
- IPA: onbepaalde wys: [trɑnslətəˈriə̯ɹ, trɑ̃slətəˈriə̯ɹ]; verlede deelwoord: [xətrɑnslətəˈriə̯ɹ, xətrɑ̃slətəˈriə̯ɹ]
- onbepaalde wys: تْرَنْسْلِتِرَِیرْ ; verlede deelwoord: خِتْرَنْسْلِتِرَِیرْ
- Tekens uit een skrif of taal ketter vir letter in 'n ander skrif weergee.
Vertalings: translitereer | |||
---|---|---|---|