Die binnekant van 'n tronk.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tronk     tronke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tronkie     tronkies  

  Etimologie

Van Portugees tronco, van Latyn truncus.

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Klein tronk.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tronkie.