Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tuinbou     —  

  Woordafbreking

tuin•bou

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Besondere vorm van landbou wat hom op die intensiewe teling van groente, blomme, plante, bome, bolle of sade toespits.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: horticulture(en)
Nederlands: tuinbouw(nl)