Veelhoeke
veel +‎ hoek
Enkelvoud Meervoud
  veelhoek     veelhoeke  
veel•hoek
  1. (wiskunde) 'n Vlak-figuur wat beskryf word deur 'n eindige aantal reguit lynstukke wat verbind is om 'n geslote veelhoekige ketting of veelhoekige kring te vorm.
Driehoek, vierhoek, vyfhoek, seshoek, sewehoek, agthoek..

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veelhoek.