Enkelvoud Meervoud
  verkorting     verkortings  
ver•kor•ting
  1. Die handeling van verkort.
  2. Iets wat verkort is.
  3. Hierdie is die verkorting van my brief.
  4. In braille, 'n letter wat staan vir 'n langer string letters, soms 'n hele woord en soms 'n gedeelte van 'n woord. Beide verkortings én afkortings word in braille gebruik.
  Vertalings:   
Engels: abbreviation(en), abridgement(en), abridgment(en)
Nederlands: verkorting(nl)