vlieg in jou moer
Afrikaans (af)
Idioom
Betekenisse
- (onbeskof) Vlieg in jou peetjie, gaan na die duiwel, loop vrek, vlieg hel toe, maak jou uit die voete, ens. 'n Uitdrukking om iemand uit te skel en verhoudinge af te breek.
Etimologie
- Vlieg/vlug terug in jou ma [se baarmoeder], hardloop na jou ma, maak jou geboorte ongedaan, en dergelike implikasies.
Vertalings
Vertalings: vlieg in jou moer | |||
---|---|---|---|