'n Vlieg (Thricops semicinereus).
Enkelvoud Meervoud
  vlieg     vlieë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vliegie     vliegies  
    
(lêer)
(insekte) 'n Tweevlerkige insek wat aan die suborde   Brachycera behoort.
'n Vlieg kan met sy twee vlerke op en af, na elke kant en selfs agteruit vlieg.
«Twee vlieë met een klap slaan»
Twee take terselfdetyd hanteer.
  Vertalings:   
Engels: fly(en)
Esperanto: muŝo(eo)
Nederlands: vlieg(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vlieg 
Verlede Tyd  ek   het gevlieg    
Teenwoordige deelwoord vlieënde     
Deur die lug beweeg.
Hoe gereeld vlieg u na die buiteland?
«'n Gebraaide hoender vlieg niemand in die mond nie.»
Resultate word slegs deur moeite, harde werk en inspanning verkry.
  Vertalings:   
Engels: fly(en)
Esperanto: flugi(eo)
Nederlands: vliegen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlieg.