Insekte.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  insek     insekte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  insekkie     insekkies  

  Woordafbreking

in•sek

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Geleedpotige diertjie met drie paar pote, met geen, een of twee paar vlerke.

     Voorbeeldsinne

Kenmerkend van insekte is hulle ses pote en sommige insekte het ook 'n duidelike eksoskelet.

     Hiponieme

by, kriek, mot, sikade, vlieg

     Afgeleide woorde

insekdoder

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: insect(en)
Esperanto: insekto(eo)
Nederlands: insect(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor insek.