'n Mot.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mot     motte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  motjie     motjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(insekte) 'n Insek (gogga) wat aan die orde van vlinders (  Lepidoptera) behoort.

     Voorbeeldsinne

Die meeste spesies motte is slegs snags aktief.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: moth(en)
Esperanto: tineo(eo)
Nederlands: mot(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mot.


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) mot m mots
(met lidwoord) le mot les mots

  Uitspraak

Hulp:IPA: [mo]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Woord


Volapük (vo)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief mot mots
Genitief mota motas
Datief mote motes
Akkusatief moti motis
Vokatief o mot o mots

  Uitspraak

IPA: [mot], genitief: [moˈta], datief: [moˈte], akkusatief: [moˈti], vokatief: [oˈmot]; meervoud: [mots], genitief: [moˈtas], datief: [moˈtes], akkusatief: [moˈtis], vokatief: [oˈmots]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Moeder

     Sinonieme

jipal