moeder

'n Moeder met haar kinders.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  moeder     moeders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  moedertjie     moedertjies  

  Uitspraak

IPA: [ˈmudər], meervoud: [ˈmudərs]

  Met Arabiese letters

مُودِرْ , meervoud: مُودِرْسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (familie) Vrou wat een of meer kinders het.
  2. Vrou wat soos 'n moeder sorg.
  3. Oorsprong, bron.

     Sinonieme

(Informeel:) ma

     Antonieme

vader

     Vertalings

  Vertalings:    moeder
Arabies: أمّ (oemm) (ar)
Bulgaars: майка(bg) (majka)
Deens: moder(da), mor(da)
Duits: Mutter(de)
Duits (Mennonities): Mutta
Duits (Middelhoog-): muoter
Duits (Ou Hoog-): muoter
Engels: mother(en)
Engels (Middel-): moder
Engels (Oud-): mōdor (ang)
Esperanto: patrino(eo)
Etruskies: 𐌉𐌕𐌀(ett) (ati)
Faroëes: móðir(fo)
Frans: mère(fr)
Galicies: nai(gl)
Goties: 𐌰𐌹𐌸𐌴𐌹(got) (áiþei)
Herero: (my moeder, ons moeder:) mama; (jou moeder, u moeder, julle moeder:) nyoko; (sy moeder, haar moeder, hulle moeder:) ina
Indonesies: ibu(id)
Interlingue: matre(ie)
Italiaans: madre(it)
Jiddisj: מאַמע (mame) (yi), (deftig:) מוטער(yi) (moeter)
Klingon: SoS
Latyn: mater(la)
Limburgs: moder(li), mojer(li)
Lingua Franca Nova: madre
Luxemburgs: Mamm(lb), Mudder(lb)
Maleis: ibu(ms), mak(ms)
Masai: (my moeder, ons moeder:) yieyio; (jou moeder, u moeder, julle moeder:) ŋutunyi; (sy moeder, haar moeder, hulle moeder:) ŋotonye
Nederlands: moeder(nl)
Middelnederlands: moeder
Oudnederlands: muoder
Ngala: mamá(ln)
Noors: mor(no)
Noors (Oud-): móðir
Oekraïens: мати(uk) (mati)
Oerdoe: والده(ur) (walida), ماں(ur) (maañ), مادر(ur) (madar)
Persies (Oos-): مادر(prs) (madar)
Persies (Wes-): مادر(fa) (madar)
Portugees: mãe(pt)
Russies: мать(ru) (mat)
Saksies (Oud-): mōdar (osx)
Sloweens: mati(sl)
Spaans: madre(es)
Swahili: mama(sw)
Sweeds: mor(sv)
Turks: ana(tr), anne(tr), valide(tr)
Turks (Osmaans): آنا(osm) (ana), والده(osm) (valide)
Venda: mme
Volapük: jipal(vo), mot(vo)
Wit-Russies: маці(be) (maci)
Xhosa: (my moeder, ons moeder:) uma, umama; (jou moeder, u moeder, julle moeder:) unyoko; (sy moeder, haar moeder, hulle moeder:) unina
Yslands: móðir(is)
Zoeloe: (my moeder, ons moeder:) umama(zu); (jou moeder, u moeder, julle moeder:) unyoko(zu), (jou moeder, u moeder:) umama wakho(zu); (sy moeder, haar moeder, hulle moeder:) unina(zu); (julle moeder:) umama wenu(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor moeder.


Middelnederlands (dum)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief moeder v moeders  
Genitief moeder moeders
Datief moeder moeders
Akkusatief moeder moeders

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Moeder


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord moeder v moeders 
Verkleinwoord moedertje,
  (Vlaams:)
  moederke
moedertjes,
  (Vlaams:)
  moederkes 
Verouderde vorme
Genitief moeder(s) moeders

  Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈmudər], meervoud: [ˈmudərs]
Belgies: [ˈmudəʀ], meervoud: [ˈmudəʀs]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Moeder