familie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
familie | families |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
familietjie | familietjies |
- 'n Groep mense wat getroud is of deur middel van ouer-kind-verhoudings verbind is.
- (biologie) 'n Takson, 'n groep diere of plante, onderdeel van 'n orde en bestaande uit een of meer genera.
- 'n Familie is meer as 'n netwerk van genetiese verhoudings tussen mense, dit is hoofsaaklik 'n kulturele en nie net 'n biologiese verskynsel nie.
- Die Horingdraers (Bovidae) is die grootste familie van ewehoewige soogdiere.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor familie.