Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Sloweens  
Attributief   Sloweense  
Partitief   Sloweens  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Sloweense    Sloweenses  
Intensiewe vorm
   
IPA: [sluˈviə̯ns]
byvoeglik: predikatief: [sluˈviə̯ns], attributief: [sluˈviə̯nsə], partitief: [sluˈviə̯ns]
gesubstantiveer: [sluˈviə̯nsə], meervoud: [sluˈviə̯nsəs]
سْلُوڤَِینْسْ
byvoeglik: predikatief: سْلُوڤَِینْسْ , attributief: سْلُوڤَِینْسِی , partitief: سْلُوڤَِینْسْ
gesubstantiveer: سْلُوڤَِینْسِی , meervoud: سْلُوڤَِینْسِسْ
Slóweeñs
byvoeglik: predikatief: Slóweeñs, attributief: Slóweeñse, partitief: Slóweeñs
gesubstantiveer: Slóweeñse, meervoud: Slóweeñses


  1. Van, betreffende die Slowene.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Slowenië.
  3. Van, betreffende die Sloweense taal.

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sloweens.