Enkelvoud Meervoud
  vlyt     —  
Werksame doelgerigtheid; voortdurende ywer; fluksheid; arbeidsaamheid.
Hulle vlyt en deursettingsvermoë beïndruk die regering so dat die boere toegelaat word om die besette stukke grond te koop.
  Vertalings:    vlyt
Engels: diligence(en), determination(en), perseverance(en)
Nederlands: vlijt(nl)