vovhund
Enkelvoud | Meervoud | |||
---|---|---|---|---|
Naamval | Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald |
Nominatief | vovhund g | vovhunden | vovhunde | vovhundene |
Genitief | vovhunds | vovhundens | vovhundes | vovhundenes |
- Uit vov (woef) + hund (hond)
- (kindertaal) 'n (klein en liewe) Hond; woef, woefie, woefels.
- villa, Volvo og vovhund (letterlik: villa, Volvo en woefie)
- Braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet - verwys na die gevestigde en kommervrye, dog vervelige en voorspelbare lewe, met 'n vaste werk en statussimbole.[1]