Enkelvoud Meervoud
  woordsoort    woordsoorte  
Die taalkundige kategorisering van 'n woord.
Selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde en werkwoorde is voorbeelde van verskillende woordsoorte.
Afrikaans het tradisioneel 10 verskillende woordsoorte waaronder woorde ingedeel word.

    Vertalings

  Vertalings:    woordsoort
Engels: part of speech(en)
Duits: Wortart(de)
Nederlands: woordsoort(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor woordsoort.