Russies (ru)


Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief ты вы
Genitief тебя вас
Datief тебе вам
Akkusatief тебя вас
Instrumentaal тобой вами
Prepositief о тебе о вас

  Uitspraak

Hulp:IPA: [tʲɪˈbʲa]
    
(lêer)

  Persoonlike voornaamwoord

     Betekenisse

  1. Van jou; genitief tweede persoon enkelvoud vertroulik
  2. Jou; akkusatief tweede persoon enkelvoud vertroulik

     Voorbeeldsinne

1.: «Как у тебя прошел день?»
Hoe het die dag by jou gegaan?
2.: «Реальные друзья – те, кто видел тебя без макияжа»
Regtige vriende is wat jou sonder kosmetika gesien het.