Oos-Jiddisj (ydd)

Byvoeglike naamwoord
אַפֿריקאַניש
afrikanish
Verbuigings: אַפֿריקאַניש (verbuiging)

  Nie-Yivo-spelling

אַפריקאַניש

  Uitspraak

IPA: [ɑfrɪˈkɑːnɪʃ]

  Transliterasie

YIVO: afrikanish
Library of Congress: afriḳanish

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
  2. Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.