transliterasie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
transliterasie | transliterasies |
- تْرَنْسْلِتِرَاسِي , meervoud: تْرَنْسْلِتِرَاسِیسْ
- (taalkunde) Weergawe van tekens uit een skrif of taal letter vir letter in 'n ander skrif.
- Die spelling, transliterasie en uitspraak van plekname in die Ooste veroorsaak veral vir koerantjoernaliste hoofbrekens. [1]
Vertalings: transliterasie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor transliterasie.
Sien ook Hulp:Lees van karakters in Japannees