Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiBhunu  
Klas 9   yesiBhunu  
Met besitskakels: -esiBhunu (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈbuːnu], klas 9: [jesiˈbuːnu]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Afrikaanse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Afrikaners.