Sien ook afrikaner

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Afrikaner     Afrikaners  

  Uitspraak

    
(lêer)
IPA: [ɑfriˈkɑːnər, ɑfrəˈkɑːnər], meervoud: [ɑfriˈkɑːnərs, ɑfrəˈkɑːnərs]

  Met Arabiese letters

اَفْرِیكَانِرْ , meervoud: اَفْرِیكَانِرْسْ

  Spelling tot 1909

Afrikáner, Afrika-ner, Afriká-ner; meervoud: Afrikáners, Afrika-ners, Afriká-ners

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. Lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
2. Lid van die ||Aixa||aen in Namibië.

     Sinonieme

(Verouder:) Afrikaander, (verouder vir wit persoon:) Boer

     Vertalings

  Vertalings:    Afrikaner
Arabies: 1, 2 أفريقاني (afrikani) (ar); 1 بويري(ar) (boewairi)
Bosnies: 1, 2 Afrikaner(bs); 1 Bur(bs)
Bulgaars: 1, 2 африканер(bg) (afrikaner); 1 бур(bg) (boer)
Duits: 1, 2 Afrikaner(de); 1 Bure(de), (verouder:) Afrikander(de), Afrikaander(de)
Engels: 1, 2, 3, 4 Afrikaner(en); 1 Boer(en), Afrikaaner(en); 3 (verouder:) Afrikander(en); 4, 5 (verouder:) Africander(en)
Estnies: 1 afrikander(et)
Fins: 1 afrikandi(fi), buuri(fi)
Frans: 1, 2 Afrikaner(fr); 1 Afrikander(fr), Afrikaander(fr)
Hebreeus: 1 בורי(he) (boeri)
Italiaans: 1, 2 afrikaner(it); 1 afrikander(it), africander(it), boero(it)
Katalaans: 1, 2 afrikaner(ca); 1 bòer(ca)
Klingon: 1, 2 'aprIqan; 1 bur
Kroaties: 1, 2 Afrikaner(hr); 1 Bur(hr)
Latyn: 1, 2 Africanicus(la)
Nederlands: 1, 2 Afrikaner(nl); 1 Boer(nl)
Noors (Nieu-): 1 afrikand(nn), afrikandar(nn)
Noors (Boekmaal): 1 afrikander
Oerdoe: 1, 2 ایفریکان(ur) (êfrikaan), افریکان(ur) (afrikaan); 1 بوئیر(ur) (bo’er)
Persies (Wes-): 1, 2 آفریكانر(fa) (aafrikaner); 1 بوئر(fa) (bo’er); 3, 4, 5 آفریكاندر(fa) (aafrikaander)
Pools: 1, 2 Afrykaner(pl); 1 Bur(pl)
Portugees: 1, 2 africâner(pt); 1 africânder(pt), (Europees:) bóer(pt), (Brasiliaans:) bôer(pt)
Russies: 1, 2 африканер(ru) (afrikaner); 1 африкандер(ru) (afrikander), бур(ru) (boer)
Serwies: 1, 2 Африканер(sr) (Afrikaner); 1 Бур(sr) (Bur)
Spaans: 1, 2 afrikáner(es); 1 afrikander(es), bóer(es)
Swahili: 1, 2 Mwafrikana(sw); 1 Kaburu(sw)
Swazi: 1 liBhunu(ss)
Sweeds: 1, 2 afrikaaner(sv), afrikand(sv); 1 boer(sv)
Turks: 1, 2 Afrikan(tr); 1 Bur(tr)
Venda: 1 Muvhuru, Mufurukaṋere, (derogatief:) Ḽivhuru
Xhosa: 1 iBhulu
Zoeloe: 1 iBhunu(zu)


Duits (de)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Afrikaner Afrikaner
Genitief Afrikaners Afrikaner
Datief Afrikaner Afrikanern
Akkusatief Afrikaner Afrikaner

Manlik

  Met fraktuurletters

  , meervoud:  

  Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [afriˈkaːnər], meervoud: [afriˈkaːnər]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [afʀiˈkʰaːnɐ], meervoud: [afʀiˈkʰaːnɐ]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [afriˈg̊aːnɐ], meervoud: [afriˈg̊aːnɐ]
Switserduitse standaardtaal: [afriˈkaːnər], meervoud: [afriˈkaːnər]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Afrikaan
  2. Afrikaner, 'n lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
  3. Afrikaner, 'n lid van die ||Aixa||aen in Namibië.

     Sinonieme

2. Bure, (verouder:) Afrikander, Afrikaander

     Betekenisse

Afrikaner


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Afrikaner Afrikaners

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [afɹiˈkɑːnə], meervoud: [afɹiˈkɑːnəz]
Brits: [ˌæfɹiˈkɑːnə], meervoud: [ˌæfɹiˈkɑːnəz]
Amerikaans: [ˌæfɹiˈkɑːnəɹ], meervoud: [ˌæfɹiˈkɑːnəɹz]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Afrikaner, 'n manilke lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
  2. Afrikaanse, 'n vroulike lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
  3. Afrikaner, 'n manilke lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
  4. Afrikaanse, 'n vroulike lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
  5. Gehaarde, inheemse beesras, gekenmerk deur sy rooi of geelbruin kleur, kort, gladde hare, weglêhorings en ’n hoë skof.
  6. Afrikaner, naam vir verskillende soorte veldblomme.
  7. Afrikaner, naam vir sekere aandblom- en pypiesoorte.

     Sinonieme

1., 2. Boer, Afrikaaner
5. (Verouder:) Afrikander
6., 7. (Verouder:) Africander

     Betekenisse

Afrikaner


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) Afrikaner Afrikaners
(met lidwoord) l'Afrikaner les Afrikaners

Manlik of vroulik

  Uitspraak

IPA: [afʀikaˈnɛʀ], bepaald: [lafʀikaˈnɛʀ]; meervoud: [afʀikaˈnɛʀ], bepaald: [lezafʀikaˈnɛʀ]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Afrikaner, 'n manilke lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
  2. Afrikaanse, 'n vroulike lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
  3. Afrikaner, 'n manilke lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
  4. Afrikaanse, 'n vroulike lid van die ||Aixa||aen in Namibië.

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Afrikaans, van, betreffende, behorende tot die Afrikaners.

     Sinonieme

1., 2. Afrikander, Afrikaander


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Afrikaner m Afrikaners 
Verouderde vorme
Genitief Afrikaners Afrikaners

  Uitspraak

IPA:
Nederlands: [afriˈkaːnər], meervoud: [afriˈkaːnərs]
(lêer)
Belgies: [afʀiˈkaːnəʀ], meervoud: [afʀiˈkaːnəʀs]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Afrikaner, 'n lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
  2. Afrikaner, 'n lid van die ||Aixa||aen in Namibië.

     Sinonieme

1. Boer