Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Africander Africanders

  Uitspraak

IPA: Suid-Afrikaans: [afɹiˈkandə, æfɹiˈkandə, æfɹiˈkændə], meervoud: [afɹiˈkandə, æfɹiˈkandə, æfɹiˈkændə]
Brits: [ˌæfɹiˈkændə], meervoud: [ˌæfɹiˈkændəz]
Amerikaans: [ˌɑːfɹiˈkændɚ], meervoud: [ˌɑːfɹiˈkændɚz]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Afrikaner, naam vir verskillende soorte veldblomme.
  2. Afrikaner, naam vir sekere aandblom- en pypiesoorte.

     Sinonieme

Afrikaner