Enkelvoud Meervoud
  Swazi    Swazi's  
IPA: [ˈsvɑːzi, ˈsʋɑːzi], meervoud: [ˈsvɑːzis, ˈsʋɑːzis]
سْڤَازِي , meervoud: سْڤَازِیسْ
(taal) 'n Nguni-taal van die S-sone van die Sintoetale met ongeveer 1,7 miljoen sprekers; die amptelike taal van Swaziland en een van die amptelike tale van Suid-Afrika.

    Sinonieme

    Taalkodes

ISO 639-1: ss
ISO/DIS 639-3: ssw
SIL: SWZ

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Swazi.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord SwaziSwazi(s)
IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈswɑːzi], meervoud: [ˈswɑːziz, ˈswɑːzi]
Brits:, Amerikaans: [ˈswɑːzi], meervoud: [ˈswɑːzɪz, ˈswɑːzi]
(demoniem) Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.

    Sinonieme

(taal) Swazi, 'n Nguni-taal.

    Sinonieme

EnkelvoudMeervoud
(sonder lidwoord)Swazi mSwazis
(met lidwoord)le Swaziles Swazis
Hulp:IPA: [swa.zi]
(demoniem) Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.

    Sinonieme

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Swazi m,vSwazi('s)
Hulp:IPA: [ˈsʋa.zi]
   
(lêer)
(demoniem) Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.

    Sinonieme

(taal) Swazi, 'n Suidwestelike Sintoetaal.

    Sinonieme