Enkelvoud Meervoud
  demoniem     demonieme  
de•mo•niem
(taalkunde) 'n Naamwoord wat 'n volk of bevolkingsgroep beskryf.
Die woorde Russe, Belge en Parysenaars is voorbeelde van demonieme.
  Vertalings:    demoniem
Engels: demonym(en)
Frans: gentilé(fr) m
Nederlands: demoniem(nl) o