Enkelvoud Meervoud
  Tsonga    Tsongas  
IPA: [ˈtsoŋgɑ], meervoud: [ˈtsoŋgɑs]
تْسَُونْگَ , meervoud: تْسَُونْگَسْ
(demoniem) Lid van 'n volk in Suid-Afrika en Mosambiek.

    Sinonieme

    Vertalings

  Vertalings:    Tsonga
Grieks (Dhimotiki): Τσόγκα(el) (Tsongga)
Grieks (Dhimotiki): Τσόγκα(el) (Tsongga)
Russies: тсонга(ru) (tsonga), шангаан(ru) (sjangaan)
Spaans: tsonga(es)
Sweeds:tsonga(sv)
Enkelvoud Meervoud
  Tsonga    
(taal) 'n Suidwestelike Sintoetaal met ongeveer 1,7 miljoen sprekers (1996); een van die amptelike tale van Suid-Afrika.

    Taalkodes

ISO 639-1: ts
ISO/DIS 639-3: tso
SIL: TSO

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tsonga.
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Tsonga m/vTsongas, Tsonga
Genitief TsongasTsongas, Tsonga
Datief TsongaTsongas, Tsonga
Akkusatief TsongaTsongas, Tsonga
IPA: Standaardtaal tot 1957: [ˈʦɔŋga], meervoud: [ˈʦɔŋgas, ˈʦɔŋga]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈʦɔŋga], meervoud: [ˈʦɔŋgas, ˈʦɔŋga]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈʦoŋg̊a], meervoud: [ˈʦoŋg̊as, ˈʦoŋg̊a]
Switserduitse standaardtaal: [ˈʦɔŋga], meervoud: [ˈʦɔŋgas, ˈʦɔŋga]
(demoniem) Tsonga, lid van 'n volk in Suid-Afrika en Mosambiek.


Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Tsonga o
Genitief Tsonga
Datief Tsonga
Akkusatief Tsonga
(taal) Tsonga, 'n Sintoetaal.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord TsongaTsongas, Tsonga
IPA: Suid-Afrikaans: [ˈʦoŋga], meervoud: [ˈʦɔŋgaz, ˈʦɔŋga]
Brits: [ˈtsɒŋgə], meervoud: [ˈtsɒŋgəz, ˈtsɒŋgə]
Amerikaans: [ˈtsɑːŋgə], meervoud: [ˈtsɑːŋgəz, ˈtsɑːŋgə]
(demoniem) Tsonga, lid van 'n volk in Suid-Afrika en Mosambiek.

    Sinonieme

(taal) Tsonga, 'n Sintoetaal.
EnkelvoudMeervoud
(sonder lidwoord)Tsonga mTsongas
(met lidwoord)le Tsongales Tsongas
Hulp:IPA: [tsɔŋ.ga]
(demoniem) Tsonga, lid van 'n volk in Suid-Afrika en Mosambiek.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Tsonga m/vTsonga, Tsonga's
Hulp:IPA: [ˈtsɔŋ.ɣa]

, [ˈtsɔŋ.ga]

   
(lêer)
(demoniem). Tsonga, lid van 'n volk in Suid-Afrika en Mosambiek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Tsonga o
{{taal|nl} Tsonga, 'n Sintoetaal.