Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiGrikhi  
Klas 9   yesiGrikhi  
Met besitskakels: -esiGrikhi (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈgriːkʰi], klas 9: [jesiˈgriːkʰi]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Griekse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Grieke.

     Wisselvorme

-esiGriki, -esiGreki