Regs: 60-maassif

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  60-maassif      

  Woordafbreking

60-maas•sif

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(gereedskap) 'n Sif waar net deeltjies fyner as ongeveer 250 μm deur kan val.

     Eienskappe

Die Engelse maat 60 mesh beteken: sestig drade per duim en kom ooreen met gaatjies van 233 μm. [1]

  Verwysings