Armeens
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Armeens | Armeense |
- IPA: [ɑrˈmiə̯ns], attributief: [ɑrˈmiə̯nsə]
- اَرْمَِینْسْ , attributief: اَرْمَِینْسِی
- Van, betreffende die Armeniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Armenië.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Armeens.