Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Europees     Europese      

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(demoniem) Afkomstig van of betreffende die kontinent Europa of die Europese Unie.

     Voorbeeldsinne

Die beleid is in stryd met die Europese reëls.

     Verwante woorde

Europa

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: European(en)
Nederlands: Europees(nl)